Floreer jou kinders in ’n atmosfeer van vrede in julle huis?
As Christenouers het ons die geleentheid om ons huis ’n toevlug en veilige hawe te maak waar ons kinders vrede, warmte, aanvaarding en liefde kan ervaar.
As Christenouers het ons die geleentheid om ons huis ’n toevlug en veilige hawe te maak waar ons kinders vrede, warmte, aanvaarding en liefde kan ervaar.
Rugbyspelers, of hokkiespelers wat al hard geval het op ‘n rugby- of hokkieveld verstaan wat dit is om ‘n grass burn op die knie te hê.
Kom ons begin met ‘n eenvoudige vraag: wie lei jy? Kom ons antwoord met die eenvoudige antwoord: ANDER. Jy sien, as jy dit nie verstaan en werklik leef nie, laat jy ander ly met jou manier van lei.
Nog ’n eienskap wat God in ons lewens wil sien, is nederigheid. Om nederig te wees, maak my meer soos Jesus, en dit is wie ek moet word.
Nog ’n belangrike eienskap wat God in ons lewens wil sien, is selfbeheersing. Selfbeheersing in my lewe maak my meer soos Jesus, en dit is wie ek moet word.
Nog ’n belangrike eienskap wat God in ons lewens wil sien, is vreugde en blydskap. Blydskap in my lewe sal my meer soos Jesus maak, en dit is wie ek moet word.
Die oorheersende eienskap wat in ons lewens sigbaar moet wees, is liefde: liefde met jou hart, hande en woorde. Liefde in my lewe sal my meer soos Jesus maak, en dit is wie ek wil word.