Hoe wil jy graag word? Wie wil jy graag wees? ’n Reis
In Johannes 15:5 vergelyk Jesus die Christelike lewe met ’n druiwestok: “Ek is die druiwestok, julle is die lote.
In Johannes 15:5 vergelyk Jesus die Christelike lewe met ’n druiwestok: “Ek is die druiwestok, julle is die lote.
In Markus 5 lees ons ’n pragtige verhaaltjie wat God se persoonlike belangstelling in jou demonstreer. Hier word Jesus gekonfronteer met ’n man wat duiwelbesete is.
“Favoritism is the sin of society. You show bias for one, pulling down efforts of many.”, Chitra Een woordjie, een besluit, een daad, een toekenning …
In die jaar kom ‘n man na my gestap en een van die eerste dinge waarmee hy by my spog, is dat hy die afgelope vyf jaar nie verlof gehad het nie.
Een van die strategiese foute wat leiers vandag maak, is om afstand te skep tussen hulself en die mense wat hulle veronderstel is om te lei.
Geen suksesvolle leier in die verlede was by almal gewild nie. Geen suksesvolle leier is nie gereeld gekritiseer nie. Geen suksesvolle leier het gelei en sy/haar hoofmoetief was gewildheid nie.
Ons het almal al die spreekwoord gebruik dat jy wag vir jou skip om te kom. Uiteraard het dit alles met geld en besittings te doen, daardie dag wat jy gaan voel jy het nou genoeg geld en jy kan sonder enige spanning oor jou finansies verder gaan met jou lewensreis.
Oud of jonk en man of vrou…..ons almal sukkel met tydsbestuur. Ons almal sukkel om al die baie balle van die lewe in die lug te hou.
“Reis” saam met jou kind Die wêreld waarin ouers vandag kinders opvoed en grootmaak, is verseker nie baie vriendelik en ontvanklik nie.
Die mens is baie broos en twyfel so maklik. Gelukkig verstaan God dit en vergewe Hy ons ons kleingelowigheid. Ja, Hy het ons gemaak en is genadig met ons.