Graad – 7 Program

Graad - 7 Program

Voorbereiding vir tiener-en hoërskooljare

Die tyd waarin ons jongmense grootword vandag is baie uitdagend en selfs vernietigend.  In hul tienerjare word ons jongmense met soveel versoekings en uitdagings gekonfronteer.  Die Graad-7 program is ’n pro-aktiewe program om jong leerders te begelei en toe te rus vir hulle adolessensie jare.  Waarhede oor die verskeie uitdagings wat oor hulle pad gaan kom, word met hulle behandel.  Die doel is dat hulle die regte keuses sal maak ten tye van hierdie uitdagings en versoekings. 

Die program bestaan uit 3 sessies wat vir die hele Graad-7 groep by skole aangebied word.

Tema’s behels onder andere:

  • Identiteit / Wie is ek?

  • Alkohol / Rook / Dwelms (Verslawings)

  • My liggaam en die seksuele

  • Vriende / Groepsdruk

  • Depressie / Selfdood

  • Tegnologie / Pornografie

Kontak Ons

Vir optredes kontak gerus die VitaAmp-kantoor in Pretoria vir meer inligting.

Epos: info@vitaamp.org

Telefoon: 071 662 4114

Registreer vir die Weeklikse
Inspirasie Nuusbrief

Sluit aan by on WhatsApp Groep

Scroll to Top