VitaAmp

Leierskap

Leierskap

Lei jy of laat jy ander ly?

Kom ons begin met ‘n eenvoudige vraag: wie lei jy? Kom ons antwoord met die eenvoudige antwoord: ANDER. Jy sien, as jy dit nie verstaan en werklik leef nie, laat jy ander ly met jou manier van lei.

Leierskap

Leierskap vra respek

Geen suksesvolle leier in die verlede was by almal gewild nie. Geen suksesvolle leier is nie gereeld gekritiseer nie. Geen suksesvolle leier het gelei en sy/haar hoofmoetief was gewildheid nie.

Terug na bo