Floreer jou kinders in ’n atmosfeer van vrede in julle huis?
As Christenouers het ons die geleentheid om ons huis ’n toevlug en veilige hawe te maak waar ons kinders vrede, warmte, aanvaarding en liefde kan ervaar.
As Christenouers het ons die geleentheid om ons huis ’n toevlug en veilige hawe te maak waar ons kinders vrede, warmte, aanvaarding en liefde kan ervaar.
“Favoritism is the sin of society. You show bias for one, pulling down efforts of many.”, Chitra Een woordjie, een besluit, een daad, een toekenning …
Ons het almal al die spreekwoord gebruik dat jy wag vir jou skip om te kom. Uiteraard het dit alles met geld en besittings te doen, daardie dag wat jy gaan voel jy het nou genoeg geld en jy kan sonder enige spanning oor jou finansies verder gaan met jou lewensreis.
“Reis” saam met jou kind Die wêreld waarin ouers vandag kinders opvoed en grootmaak, is verseker nie baie vriendelik en ontvanklik nie.
Jy dink miskien dis totaal oorbodig en onnodig om vir ouers te sê hulle moet hulle kinders liefhê. Dit is mos vanselfsprekend, almal weet dit mos.
In ’n Gallup-navorsingstuk dui 41 persent van die mense aan dat hulle daagliks gespanne is. 78 persent ervaar hoë vlakke van spanning op ’n gereelde basis.
Die taal van ons tyd is spoed. Die taal van ons tyd is vinnig. Die taal van ons tyd is haastig en jaag. Soveel mense praat die taal.
My ouers was nie welaf nie. Toe my ouers oorlede is, het ek, as enigste kind, baie min geld en besittings geërf.
Nog nooit was daar ‘n tyd waar die mens so konnekted was as juis vandag nie. Jy konnekt deur middel van jou selfoon, rekenaar, televisie, radio, koerant of tydskrif.